FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg was born in Bloemfontein in 1951 and now lives in Cape Town. He started his career in journalism, among others as editor of Die Ekonoom, and later worked in publicity at Sanlam.
His play Die Begrafnis (writing as Phil Janse) was performed to acclaim at the KKNK in 2008. He has been painting for the last 25 years and his works can be found in international collections.
  • Judaskus
    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days
    4 Days Delivery
  • Kopskoot

    Kopskoot

    Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Boonop word hy aangesê om 'n skilderyvervalsing te ondersoek. En dan's daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute - óók ses-en-vyftig - wat die leisels van 'n groot maatskappy gaan neem, as sy afperser nie die oorhand kry nie. Sal Kassie sy aaklige nuwe gesondheidsdieet oorleef om te kan ondersoek hoe dit alles inmekaar steek?

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 355.00

    4 Days Delivery
  • Piranha

    Piranha

    SAP Captain Kassie Kasselman is a crack detective, in spite of appearances. When he starts investigating the disappearance of an ex-colleague, it becomes clear that more is going on than a simple drug-related missing person case. Somehow it seems linked to the kidnapping that has struck the curio shop where his colleague Rooi Els's wife has started work. From the Cape ganglands to Kruger's rhino poachers, Kassie must unravel the mystery quickly but with care - or Rooi's wife is fish food.

    Rudie Van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 330.00

    4 Days Delivery
  • Medusa

    Medusa

    n Vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Reeds as groentjiespeurder het hy geleer dat jy altyd afsydig moet staan van 'n saak, anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak krioel in sy binneste soos 'n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . . En die slagoffers gil desperaat om hulp. In Medusa boor Van Rensburg 'n nuwe, donkerder aar oop vir ons geliefde speurder kaptein Kassie Kasselman.

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 355.00

    4 Days Delivery
  • Doolhof

    Doolhof

    Omstrede oud-politikus en skatryk sakeman Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi moet agter die kap van die byl kom. Gou het hulle nie minder nie as ses verdagtes: Die Deyseleggenoot met die vreemde huweliksverhouding; die vermoorde se minnares met die bedenklike verlede; 'n verregse, onstabiele pa en seun; 'n glibberige kalant in die uitsmyterbedryf; en 'n man wat glo sy broer se selfdood kan voor Deysel se deur gele word. Kassie dool omtrent tussen die skare, een en elk met 'n motief vir moord. Intussen is 'n Britse ondersoeker in SA op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en 'n platsakman wat sy selfrespek moet herwin, steier telkens terug van 'n onsimpatieke samelewing se dwarsklappe. Kassie en Rooi pak hul moordondersoek sonder veel forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Dis heeltyd net doodloopstrate en syspore, 'n ware doolhof om hom en Rooi. Gaan iemand die keer vir Kassie ore aansit ? en met die perfekte moord wegkom?

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 340.00

    4 Days Delivery
  • Hans Hou Sy Lyf Sherlock

    Hans Hou Sy Lyf Sherlock

    Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met 'n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder 'n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie 'n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sal hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom . . . Die mees avontuurlike Hans-verhaal nog!

    Rudie Van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 275.00

    4 Days Delivery
  • Ys

    Ys

    Kassie en Rooi is nou in die Spesiale Spookeenheid - 'n elite SAPD-groep. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer 'n Amerikaanse wetenskaplike in 'n Waterfront-hotel vermoor word, is dit 'n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur 'n Washington-gekonkel, 'n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in Kaapstad en duisterhede in hul bevelvoerder se persoonlike lewe. En dan's daar die man met Die Drang . . . en sy kettingsaag.

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 355.00

    4 Days Delivery
  • Medusa

    Medusa

    n Vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Reeds as groentjiespeurder het hy geleer dat jy altyd afsydig moet staan van 'n saak, anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak krioel in sy binneste soos 'n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . . En die slagoffers gil desperaat om hulp. In Medusa boor Van Rensburg 'n nuwe, donkerder aar oop vir ons geliefde speurder kaptein Kassie Kasselman.

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 355.00

    4 Days Delivery
  • Vloek

    Vloek

    Carl se rekord word uitgewis - maar wat sal dit hom kos? In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan 'n hy geld gesteel het waarop in 'n dwelmsaak beslag gel is. In Vloek is Carl terug. 'n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA - sy bannelingstatus uitgewis, maar teen 'n prys. "Ons vergeet van jou sondes in ruil vir 'n teenprestasie," se sy nuwe werkgewer. Hy moet 'n saak van internasionale belang help ontrafel - een wat met lyke besaai le. Carl was 'n dekade laas polisieman. Nou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weer soos 'n volbloedspeurder redeneer om die saak saam met 'n spul rookies op te los. Sal die berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by 'n beeldskone kollegae En gaan sy pad kruis met die van Kassie Kasselman, die speurder wat sy diefstal destyds aan die Skerpioene blootgele het? Dan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die 'heilige krag van die Fehrer' is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter tralies laat beland het.

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days
    4 Days Delivery
  • Merk

    Merk

    Kassie het geglo sy speurderdae is getel na die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief - hy is 'n speurder in murg en been. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet 'n reeksverkragter vastrek - een wat sy slagoffers met 'n brandyster merk. Is die skuldige die man wat beskryf word as "'n weerwolf met die sperm van 'n wildehond"? Of le die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 340.00

    4 Days Delivery
  • Hans steek die Rubicon oor

    Hans steek die Rubicon oor

    Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 275.00

    4 Days Delivery
  • Monster

    Monster

    Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester se lewe torring los, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, 'n CIA-steunpilaar. Intussen word 'n Saoediese joernalis in 'n konsulaat in Istanbul vermoor, met 'n SA joernalis as onwillige ooggetuie. Gevolge van die joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer. Saoediese agente en 'n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap.

    Rudie Van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 350.00

    4 Days Delivery
  • Hartedief

    Hartedief

    'n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op 'n aanvallige mede-seelversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie. Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys. Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.

    Rudie Van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 375.00

    4 Days Delivery
  • Hans Gee Herklaas Horings

    Hans Gee Herklaas Horings

    Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, se vriend Vasie nooi hom vir 'n vakansie op Hermanus, as gaste van dié se neef Herklaas. Daar gekom, vind hulle Herklaas in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Toe Grond se kriminele handlangers hardhandig raak, besluit Hans dat Herklaas 'n stel horings moet kry om Grond trompop te loop.

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 275.00

    4 Days Delivery
  • Hans Bars die Bioborrel

    Hans Bars die Bioborrel

    Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen die virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reels van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van die raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op 'n ander manier moet onttroon . . .

    Rudie Van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 275.00

    4 Days Delivery
  • Dwelm

    Dwelm

    Twee gewese speurders word koelbloedig langs ’n plaasdam afgemaai . . .En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n uitgedunde Paarlse speurspan wat al ’n week lank daarmee kleitrap. Kassie bevraagteken die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief vir die moorde was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak.Om sake vir Kassie te vererger, beleef hy ’n yslike persoonlike krisis wat hy nie weet hóé om te hanteer of op te los nie . . .

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 350.00

    4 Days Delivery
  • Kamikaze

    Kamikaze

    Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nou alles oor die SAPD lees . . . Hy't juis 'n ander werksaanbod. En dan kom hy teen die grieseligste booswig nog te staan, en moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie, wapenhandelkorrupsie en 'n moordenaar uit jou nagmerries . . .

    Rudie Van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx. 20 - 30 Business Days

    R 731.00

  • Slagyster

    Slagyster

    Inspector Kassie Kasselman has a murder case to solve, and before he's through, he's going to have to grapple with complicated webs of deceit between unethical police moles, Nigerian gangsters, Cape Town businessmen with a very lucrative sideline and their cronies high up in the SAPS - all while not neglecting his beloved stamp collection. Slagyster is an exciting debut novel of suspense, and we'll be meeting inspector Kassie Kasselman again.

    Rudie van Rensburg ESTIMATED DELIVERY:
    Approx 4 Business Days

    R 355.00

    4 Days Delivery

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account